Geingob amptelik herdenk op 83ste verjaarsdag

--:--
Wyle president Hage Geingob sou vandag sy 83ste verjaardag vier, en môre is dit presies ses maande sedert sy afsterwe. Verskeie herdenkingsgeleenthede sal sy nalatenskap en bydraes vier. President Nangolo Mbumba sal om 9-uur vanoggend die amptelike herinneringseremonie by die Heldeakker lei. Die minister van presidensiële sake in die Presidensie, Christine Hoebes, het aan die nasionale uitsaaier gesê Geingob was 'n unieke persoon.
3 Aug 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Itula stel IPC se manifes bekend, met werkskepping eerste prioriteit

Die IPC se president, Dr. Panduleni Itula, het die party se manifes amptelik in Windhoek bekendgestel. Hy het sleutelprioriteite uitgelig soos die aanpak van werkloosheid en werkskepping vir die jeug, die bevordering van entrepreneurskap, en landbou-ondersteuning. Die manifes fokus ook op ekonomiese hervorming en die verbetering van toegang tot ordentlike…
14 Sep 6AM 1 min

DA eis antwoorde oor Covid-19-vraghouerhuise

Die DA eis antwoorde van die menslike nedersettings-departement in Gauteng oor onverklaarbare vertragings om tydelike Covid-19-vraghouerhuise toe te ken. Die DA-woordvoerder vir menslike nedersettings, Mervyn Cirota, waarsku die vertraging van vier jaar het gelei tot onwettige besetting en vandalisme, terwyl gefrustreerde inwoners wag op waardige behuising.
14 Sep 6AM 1 min

NamRA skenk verbeurde goedere aan gesondheid

Die Namibië Inkomste-agentskap het verbeurde mediese goedere met 'n geraamde waarde van 62 000 Namibiese dollar aan die gesondheid-ministerie oorhandig. Die items sluit in 'n verskeidenheid toetsstelle. NamRA het die skenking gemaak vir MIV-voorkoming, behandeling, sorg en ondersteuningshulpbronne in kwesbare bevolkings. NamRA senior bestuurder van grensbeheer en operasionele nakoming, Abner…
14 Sep 5AM 1 min

Lesotho Hoogland-waterprojek se tonnels sluit vir 6 maande

Die adjunkminister van Water en Sanitasie David Mahlobo het aangekondig die Lesotho Hoogland-waterprojek se tonnels sal van 1 Oktober tot 31 Maart 2025 gesluit wees vir onderhoud en herstelwek. Die sluiting raak die Vrystaat, Mpumalanga, dele van Gauteng en Noordwes. Die minister gee die versekering maatreëls is ingestel om voldoende…
14 Sep 5AM 1 min

Skoolvoedingsprogram vorder goed

Die Tuisgemaakte Skoolvoedingsprogram is 'n noodsaaklike inisiatief wat verskeie sosio-ekonomiese uitdagings aanspreek. Deur voedsame maaltye aan skoolkinders te verskaf, veral dié uit kwesbare gemeenskappe, ondersteun die program verbeterde gesondheid, onderwysuitkomste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling. In streke waar dit haalbaar is word skool- en gemeenskapstuine aangeplant om vars groente te voorsien…
14 Sep 3AM 1 min