Die betowering van Martie Preller Aangebied deur LAPA Die legendariese kinder - en jeugboekskrywer Martie Preller se 38ste kinderboek Ons kan! is onlangs gepubliseer. Amanda Botha gesels met die ‘ma’ van geliefde karakters soos Babalela, Balkie en Jamie & Sebastiaan, oor die unieke en betowerende skryfwerk waarmee sy oud en…
Aangebied deur LAPA: Stories oor mense wat gemartel het, is nog nie voorheen gedokumenteer nie. Dié boek belig die gruweldade van drie polisiemanne tydens die apartheidsjare, maar ook hulle pyn in die helingsproses. Anna-Marie Mischke gaan saam met die skrywer, die sielkundige berader Elaine Bing wat haar doktorsgraad behaal het…
Aangebied deur Lux Verbi: Die bekende Helena Hugo besin saam met Wendy Maartens oor die aantrekkingskrag van eg - Afrikaanse fiksie met 'n inspirerende tema, na die wegholsuksesse van haar twee boeke. Haar naam is Ragel asook Marta .
Aangebied deur Naledi: Die bekende akteur Simon Bruinders maak sy buiging as skrywer! Sy aangrypende debuutroman vertel die verhaal van Suid - Kaapse bruinmense wat in die Tweede Wêreldoorlog die wapen vir Suid - Afrika opgeneem het, en grond as beloning beloof is. Rachelle Greeff vra die skrywer uit oor…
Aangebied deur Zebra Press. Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn -polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ’n bisarre saak was nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. Steve Hofmeyr praat…
Aangebied deur Protea Boekhuis. Met Pieter Kapp en Jacques du Preez: In die geskiedenis van Suid-Afrika was daar vyf groot taaldebatte oor die plek en rol van Afrikaans. Twee het op Stellenbosch afgespeel: die eerste debat was tussen Hollands en Afrikaans en die erkenning van Afrikaans as die nuwe universiteit…
Albert Grundlingh – Potent Pastimes: Sport and leisure practices in modern Afrikaner history Aangebied deur Protea Boekhuis: Hierdie ongewone blik op die Afrikaner se geskiedenis betrek areas wat die konvensionele geskiedskrywing oor die hoof sien, soos die obsessie met rugby, die ondergang van hondewedrenne in Johannesburg in die 1940’s en…
Dave Pepler gesels met skrywers Jo van As en Johann du Preez oor hulle boek se besondere blik op die mens se ontstaan in Afrika en op ons ontwikkeling tot moderne mens. Afrika bied ’n ryk natuurerfenis, ’n wonderbaarlike verskeidenheid en’n merkwaardige herstelvermoë. Maar wat doen ons aan hierdie brose…
Aangebied deur Naledi: In hierdie boek verken Christina Landman en Nicki Spies die pad van passie, lyflikheid en intimiteit in Leefstyl - stories oor die lyf en gees wat jou help om sin te maak van dinge wat ontspoor. Besin saam met die twee skrywers oor hoe om saam met…
Aangebied deur Lux Verbi: Chris Jones praat boeiend met die bekende ouddosent en bekroonde radioresensent Chris van der Merwe oor leidrade om die misterie van die Goddelike liefde beter te kan verstaan. Van der Merwe ondersoek in hierdie wonderlike boek ses perspektiewe op die liefde, naamlik geloof, hoop, geregtigheid, nederigheid,…
Presented by Kwela Uitgewers: Soweton-born author Niq Mhlongo discusses his novel – a caustic critique of South Africa’s political elite – with James Woodhouse. Kimathi Tito has it all, but things are far from perfect. After a messy divorce, accelerated by his gambling habit and infidelities, he is in danger…
Aangebied deur Protea Boekhuis: Getafix is nou Kasterolix, Cacophonix is Liederlix en Dogmatix herdoop na Witblix. Maar Astrix en Obelix se streke bly dieselfde – en lesers kan dit geniet in sprankel-Afrikaans, danksy die vertalings van Sonya van Schalkwyk-Barrois. Sy het ook al Kuifie (Tintin) Afrikaans laat praat. Zandra Bezuidenhout…
Aangebied deur CUM. Elize Parker gesels met Aletté - Johanni Winckler – ʼn gewilde blogger, voorkomskonsultant en stilis. Pragtig, stylvol en dinamies , ’n towerbestaan. Maar net soos ander vroue het sy ook issues met gewig, voorkoms en balans in ʼn besige lewe. In haar boek gee s y nie…
Aangebied deur RSG en Naledi. Die geliefde RSG-aanbieder Amore Bekker deel staaltjies en kosmaakgeheime in haar tweede kosboek Tjailaresepte. Sy lig die sluier oor die hart-en- kopreis wat sy daagliks saam met RSG-luisteraars onderneem tot in die volk se kombuise. Kom ontdek die mens agter die stem–ewe tuis op die…
Aangebied deur CUM: Wanneer ʼn ondersoekende joernalis gerugte hoor van ʼn man wat wonderwerke doen, wil hy hom ondersoek en ontmasker, maar hý word verras en verander. Die bekende en bekroonde senior joernalis van Beeld , Neels Jackson, beskryf die wonderbaarlike verhaal van Jesus soos nooit tevore. Hy vertel vir…
Aangebied deur Umuzi: Petra Müller vra Dominique Botha uit oor haar roerende debuutroman, gebaseer op ware gebeure –’n elegie vir die lewe van haarkleintyd en haar verlore broer. (Let asseblief dat slegs die eerste 13 minute van hierdie produksie ongelukkig opgeneem kon word.)
Aangebied deur Naledi: Sondag se Yolanda Barnard word deur Koos Kombuis onder hande geneem oor haar dikwels omstrede loopbaan by dié poniekoerant wat verlede jaar sy deure gesluit het. Kom hoor wat is die skinderstorie agter die storie in dié vermaaklike 50 minute.
Aangebied deur Umuzi: Die fotograaf Michael Hammond praat met die bekende joernalis en veteraan - onderhoudvoerder Hanlie Retief oor sy aangrypende fotoboek van Orania , die kontroversiële en komplekse Afrikanervolkstaat, en sy gemeenskap.
Presented by Protea Boekhuis: Writer, critic and editor Karina Magdalena Szczurek discusses her first novel Invisible Others (Protea, 2014) with novelist and painter Ingrid Winterbach. The novel, set in Paris, tells the story of a South African writer running away from the aftermath of a scandal and a Polish academic…
13 Mar 2014 8AM
42 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.