Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,918 Episodes
1480 – 1500

Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit

Statistieke Suid-Afrika het onlangs 'n verslag vrygestel oor die verskaffing van gratis basiese dienste in die land. Joe de Beer, adjunk-direkteur-generaal vir ekonomiese statistiek by Statistieke Suid-Afrika, verduidelik wat die verslag wys.
8 Jul 2025 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal
en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
4 Jul 2025 12PM 18 min

So bly jy uit die oog van aanlynskelms

Gevalle van aanlyn- en leningbedrog neem toe, veral onder mense wat desperaat is vir kontant. Leonie van Pletzen, uitvoerende hoof van die MFSA, verduidelik hoe verbruikers hulself teen aanlynskelms kan beskerm.
4 Jul 2025 11AM 10 min
1480 – 1500