Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,918 Episodes
2160 – 2180

Woolies se klere weér 'n stok in die wiel

Henco Kruger bespreek die markte, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Tiger Brands se transaksie en Woolworths se uitdagings.
28 Jan 2025 10AM 9 min

Wat moet die regering doen om eiendom te onteien?

Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs die omstrede Onteieningswet onderteken. Dr. Reghard Brits, direkteur by Brits Dreyer Inc. en buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), verduidelik wat die wet behels en hoe dit toegepas gaan word.
28 Jan 2025 10AM 16 min

Waar kom De Beers vandaan?

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners gesels oor De Beers se geskiendenis.
27 Jan 2025 10AM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG), beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
24 Jan 2025 10AM 18 min

Batebestuur is ’n passie

Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
23 Jan 2025 11AM 10 min
2160 – 2180