Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,662 Episodes
2460 – 2480

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Sep 2024 11AM 18 min

Goue dag vir kommoditeite

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die hulpbronindeks, die Bela-wetgewing, en Nestlé wat Cremora verkoop.
12 Sep 2024 11AM 8 min

Growthpoint belê miljarde in die V&A Waterfront

Growthpoint Properties het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie aangekondig, die groep se wins styg met 4.8% tot R14.4 mjd. Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint Suid-Afrika gesels oor die resultate.
11 Sep 2024 12PM 7 min
2460 – 2480