Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,180 Episodes
4000 – 4020

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Pick n Pay se aandeelprys, Neil Phillips, en Thabi Leoka se graad.
22 Jan 2024 11AM 11 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder van Sequoia Capital Management en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
19 Jan 2024 11AM 23 min
4000 – 4020