Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,687 Episodes
5020 – 5040

Hoe lank gaan beurtkrag nog met ons wees?

Eskom het sy stilte gebreek oor die voortdurende beurtkrag in die land. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom gesels oor die toekoms van beurtkrag in Suid-Afrika.
23 Jan 2023 10AM 15 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se postitiewe vertoning en die rentekoers besluit wat kom die week.
23 Jan 2023 10AM 3 min

Wat gaan aan by Spar?

Daar is verskeie bestuursprobleme wat by die Spar-groep uitspeel. Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof by Protea Capital Management gesels oor wat gebeur het.
19 Jan 2023 11AM 5 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die rand wat verswak en Woolworths se handelsverklaring.
19 Jan 2023 11AM 6 min
5020 – 5040