Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,687 Episodes
5140 – 5160

Inflasie se kop begin sak

Dr Christie Viljoen, ekonoom by PWC gesels oor inflasie wat gedaal het en wat dit beteken vir rentekoerse.
14 Dec 2022 12PM 6 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die negatiewe beurs en die markreaksie.
14 Dec 2022 12PM 6 min

Zeda noteer op die JSE

Ramasela Ganda, uitvoerende hoof van Zeda gesels oor Zeda wat noteer op die JSE.
14 Dec 2022 6AM 8 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor die markreaksie, inflasie en die rand se reaksie op die Phala Phala verslag.
13 Dec 2022 12PM 12 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die rand, inflasie en die olieprys.
13 Dec 2022 4AM 15 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
9 Dec 2022 10AM 20 min
5140 – 5160