Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,370 Episodes
60 – 80

Werkloosheid laer, maar bly hoog

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor die rand se beweging, eiendomsaandele, BHP se reuse-transaksie, en gerugte dat dele van ArcelorMittal gekoop gaan word.nts
17 Feb 11AM 14 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Feb 10AM 18 min

Beleggings en tennis

Carl Roothman, uitvoerende hoof van Sanlam Beleggings, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
12 Feb 10AM 10 min
60 – 80