Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,113 Episodes
1000 – 1020

ToekomsVenster: Laat jou lig skyn

“Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.”
12 Aug 2022 10AM 3 min

ToekomsVenster: God boer met genade

Dit is inderdaad ʼn hoë roeping en nie iets wat ʼn mens in jou eie krag kan vermag nie. Nee, die Heilige Gees moet ons toerus om so te leef. Die Bybel sê ook verdra en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het.
11 Aug 2022 10AM 3 min

ToekomsVenster: Wanneer gaan ons terug kerk toe?

In die onlangse verlede staan ek by ʼn erediens waar ek moes optree. Ek is eerlik dat ek teleurgesteld is in die opkoms. So merk ʼn lidmaat op: “Ons werk by die huis en ons kerk by die huis”. Kan ons ʼn bietjie daaroor nadink?
3 Aug 2022 4AM 5 min

ToekomsVenster: Suid-Afrika, land van…

Solank God op die troon is en daar Christene is wat Hom soek, solank daar kinders van die Here is wat die waardes van die Evangelie leef, is daar hoop.
15 Jul 2022 6AM 2 min
1000 – 1020