Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,113 Episodes
1220 – 1240

ToekomsVenster: Oestyd

Vra die Here om hierdie metafoor nuut en lewendig te maak as jy daarna luister en daaroor nadink.
20 Sep 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: In die lente

Hoe lyk dit met ʼn bietjie geestelike oorlogvoering? Tot die tande gewapen met die wapenrusting waarvan Efesiërs 6 praat.
16 Sep 2021 2PM 2 min

ToekomsVenster: Wees bly

Omstandighede bepaal nie ons vreugde nie. Ons blydskap is in Christus en dit sê alles.
13 Sep 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Glans van ’n nuwe dag

Hy is die Gewer van goeie dinge. Selfs al sou die dag nie heeltemal verloop soos jy dit sou wou gehad het nie, is daar steeds rede om Hom te loof en te prys.
6 Sep 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Voor alles was Hy al daar

Wat ʼn vertroostende waarheid – God spreek een Woord, ʼn Skeppingswoord en die duisternis, metafoor vir wanhoop, gee pad en die wêreld word verlig.
26 Aug 2021 9AM 3 min
1220 – 1240