Die Witrivier-gemeenskap het ‘n petisie begin teen die “ongrondwetlike optrede” van die polisielede wat op 28 Maart aan diens was by die Witrivier-stasie toe ‘n Barend Byliefeldt na bewering in die polisiestasie aangerand is. Die petisie is die inisiatief van Piet Skead van die Witrivier-belastingbetalersvereniging en Dewald Oberholzer van die…
Barend Byliefeldt wat verlede Sondag in die Witrivier-polisiestasie aangerand is, kon uiteindelik ‘n saak van aanranding en die rig van ‘n vuurwapen aanmeld met behulp van AfriForum verlede week. ‘n Video wat deur sy verloofde, Delia Jordaan, geneem is en wat duidelik toon hoe hy voor die polisie deur ‘n…
AfriForum is een van verskeie partye wat in ‘n hofgeding is met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheid (Saphra) oor die gebruik van ivermektien vir Covid-19. Barend Uys, hoof van navorsing by AfriForum, vertel hulle het 'n skikking bereik, maar dit is nog nie 'n hofbevel nie. Hy het met Sanett…
Die Pestalozzi Trust het hul kommer uitgespreek oor die wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette (BELA). Voorsitter Bouwe van der Eem sê dit skep verskeie probleme: dit sal net by die kind se huis mág geskied, amptenare moet huisbesoek doen wat inbreuk maak op mense se reg tot privaatheid, en gereelde assesserings…
Dit het nou wel 10 dae geneem maar Coco is veilig terug by die huis in wat het weer bewys hoe 'n gemeenskap kan saam staan in nood. Na verskeie boodskappe op die radio en 'n Facebook gevolg het verskeie mense uiteindelik bygedra tot die suksesvolle uitkoms.
Na raming word steeds sowat 100 krokodille vermis na hulle einde Januarie uit hul teelplaas naby Hazyview ontsnap het. Chris Hobkirk van die Agentskap vir toerisme en parke in Mpumalanga (MTPA) het met Sanett gesels oor die groot moontlikheid dat hulle steeds in die omgewing van Kiepersol, Hazyview, die Sandrivier,…
Klubrugby kon hierdie week uiteindelik weer kontakoefening hervat, vir die eerste keer sedert die Covid-pandemie sport in 2020 tot 'n stilstand gedwing het. Witrivier-rugbyklub se voorsitter, Pietman Rademeyer, en president, Chris Labuschagne, het met Ludi daaroor gesels.
Een bekommernis nadat jy COVID gehad het is die vraag oor wat die langtermyn effek daarna is. Dr Kobus Hugo van Hazyview het opgemerk dat die navorsing toon dat die hart skade lei na 'n positiewe geval van COVID 19 en dat werknemers veral moet let op werknemers wat uitasem…
Wanneer jy nie meer weet wie om te nader terwyl jy met jou hande in jou hare staan oor die penarie waarin jy beland het, selfs al was dit nie jou skuld nie, is 'n goeie prokereur altyd die persoon wat jy in jou telfoonboek wil hê. Ons gesels met…
Ons gesels oor die toekoms van rugby en die ontgin van plaaslike talent in Mpumalanga. Roelof Kotze is opgewonde oor die geleenthede wat die instituut vir sportmense in Mpumalanga gaan beteken.
Haar nuwe boek in samewerking met twee Russe geskryf is nou bekendgestel en daar is soveel waarde in dit wat sy in Suid Afrika geleer het en met russiese tegnolgie ook beaam word.
Luister gerus saam hoe die ouers Sinhle en Pat met die hulp van Surgi Clinic Fertility in Nelspruit deur middel van kunsmatige inseminasie geboorte aan hulle tweede kind as deel van 'n tweeling, 5 jaar later geboorte gee. Ons stap die proses en deel die ervaring op die ontbytprogram Dagbreek…
Dit voel nie reg om die Afrikaanse idioom in die selfde sin as Angus Buchan te gebruik nie maar hy is 'n boer net soos enige ander Suid Afrikaanse boer en voel daagliks die stress van veiligheid op die plaas. Neels en Sanett kry 'n direkte intieme gesprek 'uit die…
Ons gesels hierdie week oor waar jy moet soek om jou dag aan die gang te kry. Wat kan jy doen om en met wie jy jy jouself kan omring om dit beter te verstaan.
Motorsport in grendeltyd en hoe die wêreld verander vir die toekoms. Hierdie gesprek met motorsport kommentator Greg Maloney gesels oor die nuwe e-motorsport weergawe van motorwedrenne.
Het jy geweet dit neem 21 dae deursettingsvermoë om 'n gewoonte af te leer of aan te leer. Met Suid Afrika wat nou vir 21 dae in afsonderring gaan is dit die perfekte geleentheid om dit aan te pak. Hier gesels Dr. Anton met Neels en Sanett met goeie wenke…
Dagbreek het laasjaar 'n wengids saamgestel met tips oor hoe om seker te maak jy die deals op Black Friday. Ons is oortuig dit kan jou hierdie jaar steeds help...al lag jy net saam!
27 Nov 2019
19 min
1200 – 1220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.