Met die verandering van die seisoene is almal skielik siek. Denise het gaan uitvind of inwoners ook meer siek word sedert die maskers, hande was en ontsmetting van Covid-19 weggeval het. Natuurlik is die groot vraag: Wie het 'n mediese fonds?
Die tema waaroor daar verreweg die meeste liedjies geskryf word, is ongetwyfeld die liefde. Amanda het met plaaslike kunstenaar Henry-John daaroor gesels. Luister hier.
Hulle sê ontbyt is die belangrikste ete van die dag - maar wat van al die etes daarna wat meestal nie by die huis geëet word nie. Denise loer onder die deksel van Laeveld kosblikke.
Beurtkrag is 15 jaar gelede vir die eerste keer ingestel. Hoe het mense al daaraan gewoond geraak en hul leefstyl daarvolgens aangepas? Denise vind uit.
Elke jaar vier Suid-Afrikaners op 9 Augustus Vrouedag. Denise het gaan uitvind hoe verskillende vroue (en hul gesinne) dit vier.
10 Aug 2022
2 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.