Sy's terug in Suid Afrika maar alles is nie maanskyn en rose vir haar nie. Die soveelste uitdaging belemmer haar vooruitgang. Sy laat haar nie onderkry nie.
Katja sukkel om al haar belange bymekaar te hou met haar werk by die ouetehuis en die grootmaak van Ronnie. Hulle gaan kyk na 'n nuwe plek waar sy kan woon.
Charles en Katja se verhouding kom op 'n keerpunt, maar gaan hulle versoen?
25 Aug 2021
9 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.