Radio Rosestad Bied aan saam met Benita

Bied aan saam met Benita

Bied aan saam met Benita word aangebied deur Benita Jacobs elke Vrydag tussen 14:00 tot 15:00
Weekly Afrikaans South Africa Education · Education
99 Episodes
80 – 99

Rosestad Skole Top 10 - Landboudal

Hierdie onderhoud was aan die brand! Dankie Wessel van Niekerk, Annelien de Wet, Franz Homsek, Claire Nolan en Worsman van der Ryst.
15 Aug 2023 1 hour

Rosestad Skole Top 10 - Engo Kinder Jeugsorgsentrum

Marinique du Plessis en 8 kinders van Engo se Jeugsorgsentrums in Bloemfontein het saam gekuier en bietjie vertel van hulle ervaringe in die Jeugsorgsentrums, hulle drome en hul gunsteling musiek gespeel. Ons het gesukkel om die kinders uit die ateljee te kry. Dit was 'n belewenis!
25 Jul 2023 52 min

Rosestad Skole Top 10 - Grey Kollege Sekondêr

Grey College was gisteraand saam met Benita Jacobs in die ateljee vir 'n opwindende Rosestad Skole Top 10! Dankie Luke Reynders, Ranon Fouche', Roan Janse van Rensburg en Herman Naude'
16 May 2023 49 min
80 – 99