JouRadio JouRadio

JouRadio

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air.
JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Occasionally Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews
114 Episodes
60 – 80

Dr Wilhelm Lichtenberg gesels met Rudolph oor sy sang en musiek

Dr Wilhelm Lichtenberg gesels met Rudolph oor sy sang- en musiek bedrywighede. Onder andere het hy al met bekendes soos Stef Bos en Brian May (Van Queen) saamgewerk Meer onlangs het hy "The Prayer" saam met Amira Willihagen opgeneem. Hy vertel ook meer oor die "Afirca Young Heart Foundation"
22 Dec 2023 17 min

Billy Forrest gesels oor sy bykans 60 jaar in die Musiekbedryf

Billy Forrest vertel van hoogtepunte in sy loopbaan en praat oor treffers soos "Hello Operator" en "Tiny Bubbles". Hy vertel ook onder andere hoe hy 'n platekontrak by die grootste Plate maatskappy in die wereld van die hand gewys het omdat hy nie Suid-Afrika, sy geboorteland, wou verlaat nie
22 Sep 2023 22 min

Solidariteit stel aanlyn platform bekend

Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, kan Afrikaanse gemeenskappe danksy hierdie soort innovasie die juk afskud van die regering wat hulle al vir so lank toegang tot werk ontsê en hulle probeer onderdruk.
6 Sep 2023 5 min

Van 12 etes per dag in 1964 tot 31 Miljoen etes per jaar in 2023!

Erika Botha van Meals on Wheels vertel van hulle fenominale groei sedert Meals on Wheels se stigting in 1964, maar ook van die groot nood wat daar heers met die voorsiening van maaltye. Sy vertel ook van die ander dienste wat Meals on Wheels bied en hoe jy vir 'n…
1 Aug 2023 22 min

Andriette oor haar nuwe enkelsnit

Andriette gesels oor haar nuwe enkelsnit, "Ek moes dit gese het" en vertel onder andere ook van n groot "oeps" by een van haar optredes
15 Jul 2023 11 min
60 – 80