As jou kind verdrinking oorleef met Rhonel van Loggerenberg
--:--
Hoe lyk ‘n mens se realiteit as jou kind verdrinking oorleef?
Ons kuier saam met Rhonel van Loggerenberg en praat oor hulle lewe nadat hul dogtertjie Junélde verdrinking oorleef het.
Ons bespreek:
☑ Hulle gesin
☑ Die realiteit van hul dag-tot-dag uitdagings
☑ Hoe trauma jou menswees verander
Om meer oor Rhonel se lewensafrigting uit te vind kliek hier: https://www.facebook.com/profile.php?id=100070578034368.