Gesprekke met Fanie du Toit oor Gehoorverlies (Deel 1)
--:--
Johanni praat met Fanie du Toit oor gehoorverlies, sy persoonlike ervaring met doofheid, en hy verduidelik wat gehoorverlies werklik is.
Fanie du Toit is ‘n spesialis in gehoorverlies en doofheid by die Nasionale Raad van en vir Gestremde Persone (NCPD).
Hy is ook die aanbieder van “Leefwêreld van die Gestremde” op RSG.