Fanie du Toit: Die NCPD en ICASA hofgeding Okt 2021 (Deel 2)
--:--
Johanni praat met Fanie du Toit oor die huidige hofgeding tussen die NCPD en ICASA.
Hy verduidelike waarvoor daar gevra word in terme van akkomodasie vir dowes op TV programme.
Fanie du Toit is ‘n spesialis in gehoorverlies en doofheid by die Nasionale Raad van en vir Gestremde Persone (NCPD).
Hy is ook die aanbieder van “Leefwêreld van die Gestremde” op RSG.