SET 4 CHRIST - Lizaan Raath - Leef tot eer van God

--:--
06.08.2024 - Lizaan is n 22 jarige van Paarl. Sy het laas jaar haar drama graad by Stellenbosch klaar gemaak en het n passie vir musiek, drama, mense en Jesus. Sy het begin van die jaar by Fire and Fragrance aangesluit vir sending opleiding, en het sending werk in Wes Afrika gedoen. Na haar finale opleiding gaan sy by die voltydse sending span aansluit, wat dan behels om n worship leier te wees. Haar droom is om musiek te skruif wat die Here se naam verheerlik. Lizaan wil ook mense oplei in die vermaaklikheidsbedryf om films en teater stukke te maak wat die waarheid gaan wys.
6 Aug Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

SET 4 CHRIST - Die Essensie van Liefde: Vertroue en Vergifnis

In hierdie episode van "Set For Christ" bespreek Ruan Swart die konsep van liefde, met fokus op aspekte soos vertroue en vergifnis. Hy verduidelik dat liefde nie net 'n gevoel is nie, maar 'n aktiewe keuse wat ons in ons verhoudings moet maak. Deur verse uit die Bybel, soos 1…
1 Oct 32 min

SET 4 CHRIST - Alive with Living: 'n Inspirerende Gesprek met Quentin

In hierdie episode van Set for Christ gesels Ruan Swart met Quentin oor die tema "Alive with Living." Hulle ondersoek wat dit beteken om 'n betekenisvolle lewe te lei en hoe om jou geloof op 'n werklike manier uit te leef. Quentin deel sy insigte oor die belangrikheid van 'n…
8 Oct 36 min

SET 4 CHRIST - Die Krag van Dankbaarheid: 'n Gesprek met Stian van Dijk

In hierdie episode van Set for Christ gesels Ruan Swart met Stian van Dijk, wat sy inspirerende reis van uitdagings en oorwinning deel. Stian, 37 jaar oud en oorspronklik van Panorama, het 'n agtergrond in die hospitality-bedryf en werk tans in die konstruksie. Hy deel sy persoonlike getuienis oor hoe…
24 Sep 38 min

SET 4 CHRIST - Vreugde in God: Ontdekking van Hoop en Oorwinning

In hierdie episode van "Set 4 Christ," aangebied deur Ruan Swart, word luisteraars uitgenooi om vreugde in God te ontdek, selfs in moeilike tye. Ruan verken die maniere waarop jong mense, ouers en opvoeders hul daaglikse uitdagings kan aanpak deur hul geloof as 'n bron van hoop en vreugde te…
17 Sep 36 min