Die Riverlands Tragedie - Mart Marie Haasbroek - 17 Sep 2024

--:--
Op 8 Augustus het oorstromings plaasgevind nadat twee retensiedamme ineengestort het, wat gelei het tot die oorloop van 'n derde.
Saterdag was die Swartland Munisipaliteit weer gedwing om 'n aantal inwoners te ontruim.
Almarie het met Mart-Marie Haasbroek van die Swartland Munisipaliteit gesels oor wat in Riverlands gebeur het.
17 Sep 2024 English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Reis van Bybelvertaling: Ons Gesels met Prof. Bernard Combrink

In hierdie boeiende podcastgesprek praat ons met professor Bernard Combrink, ’n sleutelfiguur in die vertaling van die 2020-Afrikaanse Bybel. Hy deel die fassinerende agtergrond van hoe hierdie massiewe projek tot stand gekom het—van die eerste versoek deur kerke tot die uiteindelike lansering in 2020. Met 179 mense betrokke (insluitend teoloë,…
25 Jun 12 min