11. Om 'n pa op te pak. Met Sophia van Taak.

Loading player...
Dis ons almal se voorland - daardie dag wannner die dood jou dwing om van 'n ouer afskeid te neem. Maar met die oppak van iemand se leeftyd ontdek jy dalk dinge wat jy nooit geweet het nie.
19 Jun 2025 Afrikaans South Africa Leisure