Hoe diepgewortel is misdaad in die polisie – en kan dit uitgeroei word?

Loading player...
Die krisis in die polisie is nou oopgevlek, maar die probleme is nie nuut nie. Dr. Simon Howell van die Sentrum vir Kriminologie aan die Universiteit van Kaapstad gesels hieroor in Die Onderhoud met Mia Spies.
27 Jul 2025 Afrikaans South Africa Documentary · Society & Culture