On air

OFM

Live stream
--:--
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.

Recent podcast episodes

Nasionale Saalperd Kampioenskap: ’n Fees vir familie en prestasie

Die Nasionale Saalperd Kampioenskappe begin Maandag, 22 April 2024, by die Bloemfontein skougronde en is een van vele byeenkomste wat deel vorm van Bloemskou se landbouprogram. "Hierdie is regtig ‘n familiesport wat almal kan aan deelneem," vertel vise-president en hoof van bemarking vir die Suid-Afrikaanse Saalperg Genootskap, Koekie de Villiers…
21 Apr 11PM 3 min

Boere bekommerd oor Lesotho-Hoogland-waterprojek sluiting

"Dit gaan ons geweldig affekteer, vernaam as ons weer ’n droë jaar het soos die jaar wat verby is," vertel Hans Pretorius, ’n boer van die distrik. "Daar gaan beslis waterbeperkings ingestel word, glo op alle besproeiingsboere wat water trek uit die Vaaldam uit.”
21 Apr 11PM 1 min

Lesotho-Hoogland-waterprojek: ses maande sluiting wek kommer

Die aankondiging van die beplande ses maande sluiting van die Lesotho-Hoogland-waterprojek vir tegniese onderhoudswerk, wek kommer, veral onder gemeenskappe en produsente in die Oos-Vrystaat. “Ons is uiters bekommerd," vertel skakelbeampte van die Mafube besigheidsforum, Jacques Jansen van Vuuren.
21 Apr 11PM 3 min