ON AIR

Radio Pulpit / Radiokansel

Loading player...
Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Recent podcast episodes

ATKV-Tienertoneel - 'n ruimte om te groei

In Kopskuif gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan. Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe…
4 Jul 30 min

Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort

Joyce Jacobs gesels met Buffelspoort se Reyno Wepener oor die Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort en die gewilde en wonderlike Andante Talent Kompetisie. Dit sal jou seën!
6 Jul 35 min

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min

Persecution for our faith

Braam Klopper and Stewart Gordon discusses the theme: persecution comes with the territory of faith
3 Jul 21 min