Afrikaans

Podcast shows
60 – 80

Eye Care Week

Podcast · OFM
Do you want to gain insight into how to maintain optimal eye health and explore the forefront of advancements in eye care? Then tune in for Eye Care Week, 11 to 15 March at 09:30 during Mid-Morning Magic, when Yolanda Maartens speaks to the experts about ocular health. Made possible…
15 Mar 2024 3AM 15 episodes Afrikaans Health & Fitness

Familie Bybelstudie

Podcast · 100.5FM Radio Laeveld
Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem met mekaar om elke weeksdag 'n stukkie op te neem wat gesinne kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.
3 May 2024 7AM 70 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Fletcher, die perd

Series · Maroela Media
Fletcher is ʼn wit perd met bruin vlekke op. Hy woon op ʼn plaas by sy twee maats, Christiaan en Lallie, se pappa en mamma. Christiaan is nou 9 jaar oud met bruin hare en blou ogies. Lallie is 6 jaar oud met lang blonde hare en blou ogies. Fletcher…
23 Sep 2022 13 episodes Afrikaans Read by Elana Barker Kids & Family · Christianity

Fokus op die Woord I Pastoor Raymond Lombard

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.
4 May 509 episodes Afrikaans Christianity · Religion & Spirituality

GAME ON

Podcast · KC107.7
The latest updates interviews and reviews on KC Sport
29 Mar 5 episodes Afrikaans Sports

GEMEENSKAP GESTREMDHEID

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Ons reeks potgooie delf diep in gestremdheidsbewustheid en regte. Erika du Toit, die koördineerder van die Western Cape Association for People with Disabilities, bied jarelange ervaring in die veld van gestremdheidsregte, gestremdheidsbewustheidopleiding en gemeenskapsbemagtiging, en deel waardevolle insigte oor die bou van 'n meer insluitende samelewing. Ons het ook Fanie…
20 May 269 episodes Afrikaans Society & Culture

GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISE

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Ontdek Gemeenskapsveiligheid met Annalise Kempen Luister na Annalise Kempen, die redakteur van Servamus, op Kaapse Kansel, waar sy die nuutste insigte oor gemeenskapsveiligheid en misdaadvoorkoming bied. Annalise se passie vir veiligheid en sekuriteit help gemeenskappe om meer ingelig en betrokke te wees. Praktiese Strategieë vir Veiligheid In haar program moedig…
21 Apr 100 episodes Afrikaans News · Christianity

GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Sluit aan by Jannie Putter, geestelike afrigter, skrywer en motiverende spreker, elke Maandag om 8:15 AM op Radio Cape Pulpit 729 AM vir jou weeklikse dosis inspirasie en motivering. In Get Up & Go Breakfast deel Jannie praktiese advies oor hoe om 'n positiewe gesindheid te kweek, sterk familiebande te…
17 Mar 100 episodes Afrikaans Christianity · Relationships

GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny se passie is om die jeug en gesinne te inspireer en te help…
4 Jun 100 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
3 Jun 242 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
4 Jun 200 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

GROOT Oepsies

Podcast · GROOTfm 90.5
Musiek, gesels, nuus, weer, vermaak en dan ‘n OEPSIE! Elke outjie of vroutjie loop soms ‘n bloutjie en maak ‘n foutjie! Hier by GROOTfm 90.5 lag ons saam oor die ‘knope’ wat soms nie net in die verkeer is nie, maar in en op die tonge van ons omroepers! Ons…
20 May 151 episodes Afrikaans Comedy

Gedagte vir die Dag

Podcast · OFM
Begin elke oggend op 'n inspirerende noot met die Gedagte vir die Dag. Aangebied deur Ds. Johann Els.
11 Mar 5AM 211 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Gedagte vir die dag

Podcast · Kosmos 94.1
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
5 Jun 2AM 662 episodes Afrikaans Christianity

Gedagtes van n ma wat bid

Podcast · Radio Rosestad
Sondag Skep Asem saam met Benita Jacobs 06:00 tot 10:00
2 Feb 22 episodes Afrikaans Christianity · Personal Journals

Gemeenskap Onderhoude

Podcast · Radio Rosestad
Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
5 Jun 189 episodes Afrikaans Education · Society & Culture

Gerben van Niekerk: Woordstroom

Podcast · OFM
Gerben van Niekerk gesels met Sentraal Suid-Afrikaanse ikone.
3 Feb 2023 5 episodes Afrikaans Society & Culture · History

Gesonde gesinne

Podcast · Maroela Media
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink…
30 May 40 episodes Afrikaans Kids & Family

Gesondheid

Podcast · Radio Rosestad
Alles te doen met gesondheid
5 Jun 49 episodes Afrikaans Education · Health & Fitness

Goeie Nuus Tyd

Podcast · Radio Pulpit
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor…
29 Mar 2021 43 episodes Afrikaans Christianity · Earth Sciences
60 – 80