Cape Pulpit 729AM GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
200 Episodes
1 – 20

ZANTIE SWANPOEL - Die Krag van Empatiese Luister en Dieper Geselskap

Zantie Swannepoel bespreek die belangrikheid van empatiese luister en die krag van jou tyd om 'n verskil in iemand se lewe te maak. Deur stories van invloedryke figure soos Viktor Frankl te deel, verduidelik Zantie hoe die bereidheid om ander se pyn te hoor dikwels meer betekenisvol is as die…
20 Nov 11 min

Zantie Swanpoel - Sy weë is nie Ons weë nie

Dis moelik om te verstaan hoe die Here ALMAL kan llief he...self die wat williglik sleg doen. Hy voel en doen dinge wat ons nie verstann nie, maar ons kan weet Hy weet wat die beste is, en Hy is altyd goed.
23 Oct 11 min

Zantie Swanpoel - Toeval

God weet presies hoeveel hare is op jou kop, en Hy regeer en sit op die Troon, so dit beteken niks is per toeval nie. God is betrokke by die detail,en dit beteken niks gebeur waaroor God nie weet nie.
16 Oct 11 min

Zantie Swanpoel - Uithouvermoë in Gebed

Geloof is nie iets wat ons doen nie, dis wat ons is. Gebed verander ons omstandighede en dit verander ons. Daar is krag ook in stap en gesels met God, of fietsry of swem of draf. Dis van beweeg en met god gesels (as jy kan). Dis goed vir ons…
9 Oct 10 min

Zantie Swanpoel - Die Seën

Die Here het ons Sy Woord gegee, en die Woord dra kragtige seëninge. Onthou jy dit en wat dit vir ons beteken?
2 Oct 10 min

Zantie Swanpoel - Ons Onbeperkte God

Ons is so beperk in ons denke, so dit is vir ons moeilik om 'n God voor te stel vir wie niks onmoontlik is nie. God is werklik daar en Hy is iemand in wie ons ons vertroue kan plaas.
25 Sep 15 min

Zantie Swanpoel - Hou Aan Bid

Ons gebede maak die goue potte van die Hemel vol! Staan vas, en hou aan bid. God is getrou om te antwoord op die regte tyd.
18 Sep 11 min

Zantie Swanpoel - Sout en Lig

As dinge om jou vrot raak, moet jy vra wat aan gaan. Ons moet die sout van die aarde wees wat dinge 'vars' hou om ons. Ons moet dalk dinge begin anders doen.
11 Sep 12 min

Zantie Swanpoel - Abba Vader is jou Pa

Deur alles, is God getrou. Hy loop langsaan jou, al is jy 'n enkelma en help jou om kinders groot te maak. Hy los ons nie, en Hy is goed! As dinge moeilik raak is Hy altfy by jou en stap saam deur die moeilikste tye.
4 Sep 10 min

Zantie Swanpoel - Hemelse Skatte

Ons word geroep om bymekaar te maak wat saak maak, wat mot en roes nie sal vernietig nie. Bou vandag jou hemelse geldeenheid op
21 Aug 11 min

Zantie Swanpoel - Stel God Eerste

Ons stres onsself meer en meer uit en raak meer angstig as wat ons hoef te wees. God bly in beheer en ons moet Hom eerste stel
31 Jul 12 min

Zantie Swanpoel - Dans as of Niemand Jou Sien Nie!

Sonder vreugde, is daar nie krag nie. Die Here gee ons baie maniere om vreugde te ervaar, en om dankbaar te wees, maar dit is ook waar die vyand dinge probeer steel. Doen die dinge wat vreugde bring en geniet selfs die klein, eenvoudige dinge.
24 Jul 10 min

Zantie Swanpoel - Toon Aan Ander Respek

Hoe repekteer ons die mense om ons? Ons eer God deur hoe ons ander mense repekteer. As ek mense (wie God geskape het) nie respekteer nie, eer ek nie my Skepper nie.
17 Jul 11 min

Zantie Swanpoel - Gee, en Vind Genesing

Alles behoort aan God. Dit beteken dat alles wat ons het aan Hom behoort, en ons moet mooi daarna kyk, en dit met ander deel. Zantie deel 'n kragstorie oor hoe 'gee' ook genesing kan bring.
10 Jul 9 min
1 – 20