OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,857 Episodes
40 – 60

Die veesiekte 3-dae stywesiekte kom nou toenemend voor

Die veesiekte, 3-dae stywesiekte, word deur bytende insekte soos muggies oorgedra. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die simptome en behandeling daarvan.
7 Jan 10PM 4 min

Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap,beskerm aasvoels

Aasvoels is die natuur se skoonmakers en ook 'n bedreigde roofvoel. Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap is 'n organisasie wat dit hulle doelstelling maak om aasvoels te beskerm,rehabiliteer, red en navorsing te doen oor die belangrike en dikwels misverstane roofvoel.
15 Dec 2025 10PM 4 min

Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, gesels oor knopvelsiekte

Een van die veesiektes wat nou voorkom, is knopvelsiekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein oor die behandeling van die siekte en die gevaar van boererate wat soms toegepas word om die siekte te behandel.
15 Dec 2025 10PM 6 min

Tydens die Kersseisoen is daar 'n styging in misdaad

Tydens die kersseisoen, is daar 'n styging in verskeie misdade soos plaasaanvalle, veediefstal, onwettige jag met honde en koperdiefstal. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis by Vrystaat Landbou, hieroor.
8 Dec 2025 10PM 2 min
40 – 60