Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,681 Episodes
3900 – 3920

Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Oct 2023 12PM 21 min

Jy moet waag om geleenthede te benut

Audrey Verhaeghe, bestuurshoof van Anza Capital gesels oor waagkapitaal en die befondsing van nuwe idees om besighede te begin.
6 Oct 2023 11AM 12 min

FTX se baas, SBF, is in die hof

Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die Sam Bankman-Fried hofsaak en die impak daarvan op die kriptobedryf.
5 Oct 2023 12PM 6 min
3900 – 3920