Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink

Loading player...
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor Sanbi se verslag oor die status en bestuur van biologiese indringers in Suid-Afrika.
2 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min