Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,681 Episodes
4080 – 4100

Sibanye-Stillwater slag sy dividend

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte en Sibanye-Stillwater wat sy dividend sny.
29 Aug 2023 12PM 6 min

Maak gereed vir 'n petrolprys "ontploffing"

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur van etfSA gesels oor hoe die rand mense se beleggingsbesluite moet beïnvloed, AdvTech se resultate, en die petrolprys wat aanstaande maand kan styg.
28 Aug 2023 12PM 8 min
4080 – 4100