Microsoft Co-Pilot maak jou foon ’n KI-toestel

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Microsoft se Copilot.
19 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min