GROOTfm 90.5 Ander programme

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Daily Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
232 Episodes
60 – 80

Jennifer gesels met Landie van die Huis van Gruwels

Jennifer het met Landie van die Huis van Gruwels gesels oor haar getuienis van hoe dit was om in n huis groot te word waar sy en haar broer en susters, erg mishandel en aangerand was. Hoe sy by n punt gekom het waar sy haar ma en pa kon…
30 Mar 2020 2AM 19 min

South African Radio Awards

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
18 Mar 2020 10AM 7 min

Eerste Skooldag

Lindie Strydom het op die eerste skooldag van 2020 by Laerskool Wierdapark in Centurion gaan inloer om met die skoolhoof, Mnr. Louis Dekker te gesels oor die skool se 31 tweelinge (én nog ‘n drieling ook!)
16 Jan 2020 1AM 4 min
60 – 80