Maroela Media Vuurvreters

Vuurvreters

Vuurvreters is Maroela Media se aksiebelaaide radiospanningsverhaal wat jou hoendervleis gaan gee.
Rolverdeling:
Agent Henry Vogel – Antowan Nöthling;
Agent Sally Bloemhof – Su-an Müller-Marais;
Direkteur Victor Fransman – Anton Dekker;
Septimus Steyn – Lochner de Kock;
Leonie Verster – Bettie Kemp;
Tina Truter – Ria Smit;
Rhoda van der Ross – Heidi Mollentze;
Adjunkminister Titus Bantjies – Duncan Johnson;

Vervaardiger: Bettie Kemp;
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak;
Skrywer: Joe Kleinhans.
Afrikaans Read by Bettie KempSouth Africa Performing Arts · Arts Narrated by Bettie Kemp
30 Episodes
20 – 30

Vuurvreters: Episode 21

Hoe ontkom agent Henry Vogel die sersantjie se spervuur? Iemand jaag voorsitter Septimus Steyn die skrik op die lyf.
Season 1 / Episode 21 4 min

Vuurvreters: Episode 22

Wat presies behels ouma Leonie Verster se nuwe plan? Wat gebruik sy om in haar doel te slaag? En wie neem in direkteur Victor Fransman se plek waar?
Season 1 / Episode 22 4 min

Vuurvreters: Episode 23

Iemand krap agent Henry Vogel se aand deurmekaar. Hoor wie gaan kuier sowaar vir die minister!
Season 1 / Episode 23 5 min

Vuurvreters: Episode 24

Trusteesuster Dollie de Lange se afsterwe maak skielik ʼn deur wawyd oop … vir ʼn stoker. Wie beland onverwags in die hospitaal?
Season 1 / Episode 24 6 min

Vuurvreters: Episode 25

ʼn Rolbal maak onverwags sy verskyning in ʼn bank. Dis nie sommer enige rolbal nie maar ʼn besonderse een … met dramatiese gevolge.
Season 1 / Episode 25 5 min

Vuurvreters: Episode 26

Dwelms is skielik ʼn gonswoord in Mooigesig. Dis heroïen voor en heroïen agter.
Season 1 / Episode 26 5 min

Vuurvreters: Episode 27

Oom Septimus Steyn is tot in sy sokkies geskok. Wie druk hom in ʼn hoek?
Season 1 / Episode 27 4 min

Vuurvreters: Episode 28

ʼn Nuusbrief word in Mooigesig versprei met ʼn interessante nuusbrokkie daarin. By wie se huis moet ingebreek word?
Season 1 / Episode 28 5 min

Vuurvreters: Episode 29

Wat lewer die inbraak alles op? Daar is ʼn buiteperd wat hard probeer om Suid-Afrika se volgende president te word.
Season 1 / Episode 29 5 min

Vuurvreters: Episode 30

Die rolbal wil steeds nie verdwyn nie en skep toenemend probleme. Die vraag is: vir wie en hoekom?
Season 1 / Episode 30 4 min
20 – 30