Die Affies Prestige Tennistoernooi is amper hier, Johann Thormahlen van Rapport deel sy mening oor die Bok-span en ons loer in by die ster-spiesgooier, Jo-Ané van Dyk.
Ons praat met Claus Kempen & Louzanne Coetzee wat amper op pad na die Paralimpiese Spele is en dan Netwerk24 se sport joernalis Sarel vd Walt wat in Parys is.
Ons verwelkom vir drie jong rotsklimmers wat binnekort Suid-Afrika by die Jeug Wêreldkampioenskap gaan verteenwoordig. Derby-gees heers in Pretoria en ons gesels met Hoërskool Waterkloof en Afrikaanse Hoër Seunsskool voor die naweek se groot stryd.
Suid-Afrika se nuutste armdruk kampioen, George van Rij, kuier in die ateljee en ons maak n draai in Londen en gesels met John-Laffnie de Jager oor die jongste verwikkelinge by Wimbledon
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Wynand de Villiers oor die Cravenweek gesels en ook met Graeme Joffee oor sy nuwe boek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het 'n propvol program gehad en gesels met die volgende gaste: Marinus du Plessis oor die o13 Cravenweek, Michael Horak van die Sharks oor Grant Khomo week in PE en Shanil Mangaroo van die Bulle en Charl Crous van die Verenigde Rugby Kampioenschap. Luister gerus…
Jacques en Arnie het met Dale Hayes gesels oor die VSA Meesters toernooi asook met Mike Greenaway oor sy nuwe boek
11 Apr
41 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.