Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,329 Episodes
1260 – 1280

Tien jaar in Zimbabwiese tronk al is hy onskuldig

Rusty Labuschagne het in Maroela Media se ateljee kom kuier en sy inspirerende verhaal met Esté Meyer Jansen gedeel van hoe hy sy tyd in van Zimbabwe se berugste tronke oorleef het. Hy vertel ook van die lewenslesse wat hy in die tyd geleer het en hoe hy besef het…
31 Jul 2018 16 min

Amor: ‘Deur álles bly ek net ʼn ma’

Eers het sy oorweeg om ʼn boek te skryf om elke emosie en storie van die laaste jaar of twee vas te vang, maar toe besluit die sangeres en televisiepersoonlikheid Amor Vittone dat ʼn nuwe album – een waarop sy die meeste liedjies nóg geskryf het – ʼn beter medium…
13 Jul 2018 22 min

Podlitiek: Belasting, benaming en bewaring

In hierdie episode gesels Daniël, Paul en Hermann oor Grahamstad se voorgestelde naamsverandering, die kommissie van ondersoek na die situasie by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en word daar ’n argument gemaak vir die bewaring van wild deur kommersiële jag.
5 Jul 2018 19 min

Boekvoorlesing: 'Oupa sê so'

Het jy drie en 'n half minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Mila Guy se voorlesing van die storie 'Oupa sê so' uit WO Kühne se bundel van die klassieke Huppelkind-verhale.
29 Jun 2018 3 min

Wie en wat is Podlitiek?

Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz is die aanbieders van die nuwe podsending Podlitiek. Hulle verduidelik wie hulle is en waaroor hulle in die gesprekke wil gesels.
27 Jun 2018 1 min

Podlitiek: Die raskaart en Cyril se penarie

In hierdie episode gesels Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz oor verlede week se aktuele nuusgebeure. Onder meer bespreek hulle Malema se aanhitsing teen Suid-Afrikaanse Indiërs, Ashwin Willemse, Cyril Ramaphosa se ANC en 2019 se verkiesing.
27 Jun 2018 28 min

Gebruik dié boek en vat skool se finansies só vas

Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels telefonies met dr. Jaco Deacon, adjunk- uitvoerende hoof van Fedsas, uit die Vrystaat om uit te vind wat die omvang van die finansies is wat deur openbare skole bestuur word. Deacon verduidelik ook hoekom hy dink Fedsas se boek oor finansiële bestuur by…
21 Jun 2018 4 min
1260 – 1280