Boekvoorlesing: 'Oupa sê so'

Loading player...
Het jy drie en 'n half minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Mila Guy se voorlesing van die storie 'Oupa sê so' uit WO Kühne se bundel van die klassieke Huppelkind-verhale.
29 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min

Hoe raak aftrede jou huwelik? 

“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met mekaar strook nie. Deur dit te bespreek, kan albei se behoeftes in ag geneem word en verseker word dat die…
21 May 10 min

‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlik

Christia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van voor af begin, en met die digitale bundel deel sy haar “rouste vorm” met luisteraars. 
20 May 9 min

Wanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelike

Die besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié reëling dikwels onbedoelde druk op ʼn huwelik kan plaas.
14 May 9 min