Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,242 Episodes
580 – 600

Dié slimkop-‘trouvrou’ lag al die pad bank toe

Met haar borrelende persoonlikheid en aansteeklike lag het Nastassja Ras behoorlik in kykers en beoordelaars van die VIA-program ‘Houvrou of trouvrou’ se harte gekruip – selfs in dié van etiket-ghuru Emsie Schoeman.
1 Dec 2022 11 min

Veroorsaak AGHS verslawing?

Talle mense skerm vir die stigma van verslawing wat saam met aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) kom.
25 Nov 2022 4 min

Nuwe dokkie gee intieme blik op bekendes

“Wanneer sien jy dit ooit? Wanneer sien jy hoe Kurt by sy huis braai? Of hoe Early B in sy motor resies jaag of hoe Elandré kwekery toe gaan? Wanneer is jy ooit by Refentse se ouers se huis?”
25 Nov 2022 9 min

Het ons gesigserums én vogroom nodig?

Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.
25 Nov 2022 8 min

Raad vir volwassenes met AGHS

Hetsy dit ’n nuwe diagnose is of een wat van kindsbeen saamstap, oor aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom by volwassenes word dikwels kopgekrap.
18 Nov 2022 6 min

AGHS deur die lens van ʼn kennis

Kinders word dikwels anders hanteer as die res in hul portuurgroep weens hul diagnose van aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom (AGHS).
11 Nov 2022 4 min

Word deel van gebedsaksie vir Midde-Ooste

Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het met Maroela Media gesels oor die organisasie se Internasionale Dae van Gebed-geleentheid. Sy het verduidelik hoe jy betrokke kan raak by die geleentheid, nog ʼn paar voorstelle vir gebedpunte tydens die week gemaak en die getuienis van ʼn 12-jarige Christen uit die Midde-Ooste…
9 Nov 2022 16 min
580 – 600