Wat beteken saambly voor die huwelik op lange duur?

Loading player...
Dit is deesdae nie meer vreemd om te sien hoe jong paartjies saam intrek nog voordat hulle getroud is nie. Die vraag is egter, watter impak het dit op ’n latere huwelik?
24 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min