Moneyweb Radio Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms.

Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa Investing · Careers
106 Episodes
1 – 20

Van konsep tot kantoor

Conrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.
24 Mar 20 min

Die toekoms van waterverkope

Andries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.
17 Mar 18 min

Suikervry en suksesvol

Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.
17 Mar 22 min

Bou, herfinansier, herhaal

Darren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.
24 Feb 24 min

Van klein kombuis na landwye rakke

Elana Bruwer van Elana’s gesels oor hoe sy haar voedselverwerking-onderneming op hul plaas, Drie Eike, naby Robertson opgebou het.
27 Jan 22 min

Meet wat saak maak

Henri Bam van RevX verduidelik hoe besighede bemarkingsbesteding direk aan verkope kan koppel.
16 Dec 2025 23 min

Innovasie in hidrasie

Alfred Challis, uitvoerende hoof van Manzi Water, deel die verhaal agter Manzi Water.
25 Nov 2025 19 min

Kraamverlof kry vlerke

Jo-andra Cloete Greegory, stigter van Our Poultry Place, gesels oor die storie agter haar besigheid.
21 Oct 2025 19 min

Van Oos-Kaap na Wallstreet

Lili Bouwer Niemann, stigter van E-Squared Education Enterprises, deel haar reis as entrepreneur.
24 Jun 2025 19 min

Sukses in ’n potjie neutbotter

Die stigter van ButtaNutt, Antoine van Heerden, gesels oor wat dit verg om belegging te lok en ’n handelsmerk te bou wat uitstaan.
17 Jun 2025 19 min
1 – 20