Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
371 Episodes
300 – 320

Anette Rheeder gesels oor Threshhold Real MSM

Anette Rheeder gesels oor Threshhold Real MSM, die natuur se antwoord vir pynlike toestande. Threshhold is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by DisChem in Namibië in verpakkings van 60 en 120, en ook in gel-buise van 50 en 100g. Jy kan meer uitvind oor Threshhold Real MSM by www.threshhold.co.za…
17 Nov 2021 2AM 10 min

Estie Schreiber gesels oor A. Vogel se CRATAEGUS Oxy hartdruppels

Ons onderwerp vandag is oor die hart. Die orgaan wat 100 000 keer in 24 uur klop! Of 35 miljoen keer in ‘n jaar! Wat as jou hartklop meer is as wat dit moet wees. Vinnige hartkloppings of hartprobleme is iets waarmee vele mense sukkel en wat kan die natuur…
3 Nov 2021 3AM 11 min

Estie Schreiber gesels oor A Vogel se Menoforce tablette

JL Knouwds gesels met Estie Schreiber oor A Vogel se Menoforce tablette. Die week gesels ons oor dames en die oorgangsjare en wat gedoen kan word veral vir warmgloede en nagsweet. www.avogel.co.za info@sanatural.co.za Beskikbaar by apteke, Dischem en Clicks.
20 Oct 2021 3AM 10 min

Chani nooi almal uit om vanaand te kyk!

Chanique Chani Rabe neem vanaand deel aan die 12de weergawe van Miss Supranational International. Jy kan dit kyk op Miss Supranational se YouTube kanaal. Die kompetisie begin om 20:00 Namibiese tyd. Ondersteun ons eie Miss Supranational Namibia vanaand! Hier is haar boodskap aan Namibiërs.
21 Aug 2021 11AM 1 min
300 – 320