Dis Agri Fokus Week op OFM, en The Business Hour staan so bietjie stil by een van die ikoniese landbou-instellings in Suid-Afrika. Gesetel in Lichtenburg, Noordwes, en reeds vir 112 jaar in bedryf, het hierdie landboumaatskappy dit werklik alles gesien. Oorloë, veranderings in politieke bestel en selfs die vorige groot…
Sunel de Coning, bedryfsbestuurder by Summit, verduidelik waarom dit belangrik is om ons jeug te bekwaam met vaardighede en ook werksgeleenthede. Sy verduidelik ook watter rol die regering moet speel om meer werkgeleenthede te skep.
The halt in economic activity in Bloemfontein and surrounding areas this week due to the Mangaung Shutdown protests is being deemed as a kick in the stomach for struggling local businesses. This is according to the President of the Mangaung Chamber of Commerce and Industry, Nancy De Souza. At this…
The South African Reward Association’s (SARA), Deon Smit, says the future of remote working in a post Covid-19 world, lies in “the art of the balance”. Smit was speaking to the OFM Business Hour, regarding the benefits and existing challenges to remote working, as well as the strategies that can…
Daar word reeds vir ’n geruime tydperk berig dat Suid-Afrikaners in skuld verdrink. Die Menseregtekommisie het onlangs onthul dat meer as die helfte van die land se sowat 19-miljoen aktiewe verbruikers oorlaai is met skuld wat hulle nie kan diens nie. Neil Roets, die hoof-uitvoerende beampte van Debt Rescue, verduidelik…
WhatsApp users have a few days left to agree to the social media platform’s controversial privacy policy. In light of this development, the OFM Business Hour team, spoke to the Chief Executive Officer at LAWtrust, Maeson Maherry, to find out if businesses can learn anything from the handling of the…
Kenners maan tans verbruikers om mooi te besin oor of hulle werklik daardie sogenaamde droommotor kan bekostig of moet nastreef in ’n tyd van ekonomiese onstuimigheid. ’n Onlangse peiling deur Debt Rescue het getoon dat verbruikers tans werklik noustrop trek. Tot soveel as 34% van respondente het aangedui dat hulle…
Die ou gesegde lui, die klere maak nie die man nie, maar wat van kleur? Het die kleur van jou voertuig ’n invloed op jou versekeringspremie? Volgens Wynand van Vuuren van King Price Insurance, is die gewildste motorkleur op Suid-Afrika se paaie wit: 45% van die motors wat in Suid-Afrika…
Dit het onlangs by wyse van ’n Ipsos-peiling aan die lig gekom dat ’n beduidende deel van sigaretverkopers in die Vrystaat, asook Gauteng en die Wes-Kaap, openlik onwettige sigarette verkoop. Die studie het verder getoon dat winkels al meer die sluikhandel betree waar pakkies sigarette vir tot so min as…
Mimecast cyber security expert, Brian Pinnock, warns businesses against paying ransom to hackers for encrypted company data. Pinnock was speaking to the Business Hour, regarding Mimecast’s latest State of Email Security Report which reveals that cyber attacks rose significantly in 2020 especially with the advent of Covid-19. According to the…
The aptly titled and much talked about Ease of Doing Business Bill is a step in the right direction towards reducing the notorious red tape that hinders South African businesses from thriving. Attorney and Founder of the Legal Affair, Nonhlanhla Mtshali, tells the Business Hour, that while the bill is…
Dis nou al meer as ’n jaar sedert die Covid-19 inperking Suid-Afrika tot stilstand geruk het. Op die ekonomiese front is party ondernemings genoop om hul deure te sluit, terwyl ander stelselmatig herstel het. Een sektor waar mens vanjaar beduidende veranderinge sien is die eiendomsmark. Dimitri Carson van Edric Trust,…
Leona Pienaar van Mould Empower Serve (MES), verduidelik waarom maatskaplike toelaes so belangrik is vir armer huishoudings. Sy verduidelik ook hoe ons die uitdaging van werkloosheid kan oplos en watter rol die regering moet speel.
Johan Oosthuizen van die Matlosana-sakekamer, verduidelik hoe dienslewering 'n probleem in klerksdrop bly en hoe dit met sakeondernemings in die streek gaan. Hy vertel ons ook wat hulle beplan het vir die tweede kwater van 2021.
Riaan Prinsloo, Portefeuljebestuurder by die Efficient Groep, verduidelik wat 'n resessie en depresie is en oomblikke in die geskiedenis wanneer dit plaasgevind het. Hy verduidelik ook hoe 'n ekonomie kan herstel van 'n ekonomiese depressie.
Layton Beard, van die Automobile Association, verduidelik waarom hierdie afname in die prys van brandstof so belangrik is. Hy verduidelik ook waarom dit so 'n geweldige verligting vir armer huishoudings sal wees.
Andre Hugo, Spot Money CEO, discusses some of the benefits of a shared bank account for couples. He also shares a few tips for creating and managing a shared account.
South African enterprises that adapted to the changing business environment brought on by Covid-19, are amongst those that are managing to thrive despite the pressures placed on the global economy. The Managing Director of Retail Capital, Miguel Da Silva, tells the Business Hour on Tuesday (4 May) their February 2021…
Ekonoom, Riaan Prinsloo, verduidelik presies wat inflasie en deflasie is en ook waarom deflasie so sleg is vir die ekonomie. Hy bespreek ook wat die direkte verband tussen inflasie en deflasie is.
29 Apr 2021 1PM
6 min
680 – 700
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.