Skriftuurlik

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
222 Episodes
220 – 222

Suid-Afrika se Historiese Rasse Probleem

Watter forum kan vandag gebruik word om Suid-Afrika se historiese rasse probleem aan te spreek. Luister gerus na Skriftuurlik met Pastoor Matt Viljoen en Wynand Rossouw wat saam met jou die skrifte ondersoek na antwoorde op die en ander vrae.
20 Oct 2020 51 min

Verassing of Begrafnis?

Wat sê die Bybel oor verassing of begrafnis? Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Matt Viljoen poog om hierdie vraag te beantwoord uit die Woord.
14 Oct 2020 52 min
220 – 222