Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. ποΈ Hulle gesels oor: β οΈ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe π Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel π± Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake watβ¦
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: π± Leaf miners π Loopers & semi-loopersβ¦
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? π ποΈ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. π Die COGIA-stranding by Midbrak. πΏ Plantesmokkel by Kariega. π¦ Waarom robbe in Kalkbaai so maer is β en wat die oorsake en gevolge daarvanβ¦
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. π Opkomende Toer:β¦
π π¦π¦ Fred deel eerlike persoonlike ervarings β van sy drie geliefde lΓͺhenne, πHettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die π vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het. Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vraeβ¦
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai β van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. ποΈ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor: β Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer. β β¦
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ποΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeβ¦
Keeping your home and garden in top condition has never been easier! ποΈ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challengesβ¦
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. π§οΈπ Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word. Ons deel ook nuus en positieweβ¦
Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? π‘π Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. ππ€ This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunityβ¦
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? πΏ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap β dikwels omβ¦
Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! π Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight. π Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden. π Psylla can damage citrusβ¦
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons βn besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. βn Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van βn plaaslike gesin beland β en wat gevolg het, was βn reis van toewyding, verantwoordelikheid en βn diep liefde vir die natuurβ¦
π³ ππππππ π ππ πππ π πππππ β πππ πππππ ππ ππππππππ πππππ π³ This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make β for your home, your family, and the environment. π±π From delicious home-grownβ¦
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wΓͺreld al hoe meer raak β storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde βnatuurrampeβ. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opβ¦
π¦π¦π Kus tot Kruin β Die natuur se βskoonmakersβ onder die vergrootglas Fred gesels oor βn paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin HiΓ«na en Strandjut speel almal βn belangrike rol as aasdiere en natuurlike βskoonmakersβ van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerdβ¦
Winter is on the way in the Southern Cape, and now is the perfect time to prepare your lawn for a strong, green summer! π§ Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips on how to care for your lawn during the colder months. π‘ In this episode: βοΈ Why winterβ¦
Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alienβ¦
30 Apr
16 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.