Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,066 Episodes
40 – 60

Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33 NLV

Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. JOHANNES 16:33 NLV
18 Aug 1AM 2 min

Clement Martin - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
17 Aug 1AM 2 min

Liomee Vosloo - JAKOBUS 1:19

My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie. JAKOBUS 1:19 NLV
14 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - 2 PETRUS 1:6

As ’n mens God ken, kan jy jouself dissiplineer. Selfdissipline bring weer mee dat ’n mens kan uithou en aanhou, en hierdie volharding loop uit op ’n lewe naby aan God. 2 PETRUS 1:6 NLV
13 Aug 1AM 3 min

Ernie de Meyer - 1 KORINTIËRS 9:25

Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om ’n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir ’n ewige prys. 1 KORINTIËRS 9:25 NLV
12 Aug 1AM 2 min

Lynette Beer - SPREUKE 16:32

Dis beter om geduldig te wees as dapper. Selfbeheersing is beter as om ’n stad in te neem. SPREUKE 16:32 NLV
11 Aug 1AM 1 min

Mariette Loubser - JOHANNES 4:23

Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. JOHANNES 4:23 AFR53
10 Aug 1AM 1 min

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
6 Aug 1AM 2 min

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
5 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
3 Aug 1AM 2 min

Lynette Beer - JOHANNES 17:3

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. JOHANNES 17:3
30 Jul 1AM 1 min

Ernie de Meyer - FILIPPENSE 3:8

Ja, om Christus Jesus, my Here, te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n verlies beskou. FILIPPENSE 3:8 NLV
28 Jul 1AM 2 min

Nevil D - HEBREËRS 13:8

Jesus Christus bly steeds dieselfde – gister, vandag en vir altyd! HEBREËRS 13:8 NLV
23 Jul 1AM 1 min

Henry Pike - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
21 Jul 1AM 2 min

Clement Martin - ROMEINE 15:13

Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees. ROMEINE 15:13 NLV
20 Jul 1AM 1 min
40 – 60