ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

Ernie de Meyer - JESAJA 12:2

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red. JESAJA 12:2
6 Nov 12AM 2 min

Clement Martin - JEREMIA 31:13

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13
5 Nov 12AM 2 min