JouRadio JouRadio

JouRadio

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air.
JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Occasionally Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews
132 Episodes
100 – 120

Anne-Marie van Eeden se nuwe Album

Ane-Marie-van Eeden gesels met Rudolph oor haar nuwe album, "Optelwoorde", waarop sy onder andere 'n duet, "Ek is hier", saam medt Koos van der Merwe sing
5 Jun 2023 19 min

Daniel Baron chats to Rudolph

Daniel Baron, prolific Singer/Song writer and Producer, talks to Rudolph about his career, upcoming artists and his latest collaboration with ADAM.
24 May 2023 24 min

Wat jou kind - nie vir jou se nie.

Dirkie gesels met Melodie de Jager oor- wat jou kind nie vir jou se nie, en hoe gemaak as jy dan iets uitvind wat jou kind wou geheim hou.
9 May 2023 16 min

Zaan Sonnekus se nuutste enkelsnit

Zaan Sonnekus gesels oor sy opwindende loopbaan, sy liefde vir musiek en sy nuutste enkelsnit, "Monitor". Hy verklap ook dat daar een Suid-Afrikaanse musikant saam met wie hy bitter graag nog die verhoog sou wil deel. Wie kan dit wees?
18 Apr 2023 15 min

Ds Mike Burnard - In die Sendingveld vir meer as 40 jaar

Ds. Mike Burnard, Analitiese Strateeg by dia-Logos, en sy vrou Hellen, is al vir meer as 40 jaar betrokke in die Sendingveld in Afrika,, die Arabiese wereld, die Midde Ooste, Asie, Europa en ook op die Sub-Kontinent. Mees onlangs het ulle ook gaan hulp verleen in Sirie en Turkye na…
18 Apr 2023 30 min

Fergus Rosslee - waarnemende Voorsitter van die GPF in Polokwane

Rudolph gesels met Fergus Rosslee, waarnemende Voorsitter van die GPF in Polokwane, oor die mees algemene misdaad probleme in Polokwane, maar ook oor die suksesse wat behaal is a.g.v. samewerking tussen die GPF en die SAPS. Fergus verskaf ook inligting oor Sektor 5 van die GPF, waarvan hy die Voorsitter…
31 Mar 2023 14 min

KuberKlets met Rudolph en Rocco

Rudolph en Rocco gesels oor Data. Wat is n bit en wat is n Q-bit? Wat is Metadata? Watter metodes word gebruik om die akkuraatheid van data te verseker? Hierdie is enkele van die vrae wat beantwoord word
27 Mar 2023 27 min

On your marks… for the 2023 Mall of the North Marathon

On your marks, get set, and go… for the 2023 Mall of the North Marathon - Polokwane's best Comrades Qualifier! 🏃‍♂️🥇👟 Lace up your running shoes on Sat 1 April at 6am and ready to conquer the marathon (42.2km), half marathon (21.1km), 10km or 5km fun run. 📢 Enter online…
14 Mar 2023 7 min

KuberKlets - Met Rudolph en Rocco

In hierdie eerste episode van KuberKlets gesels Rudolph en Rocco De Villiers oor ChatGPT. Van die vrae wat hulle bespreek is: Wat is dit? Wat is die voor- en nadele daarvan? Is daar veiligheidsrisiko's verbonde daaraan? Hoe verskil dit van Google? Hoe begin jy dit gebruik?
11 Mar 2023 32 min
100 – 120