JouRadio JouRadio

JouRadio

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air.
JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Occasionally Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews
132 Episodes
120 – 132

Birdlife Polokwane

Rudolph gesels met Jody De Bruyn, voorsitter van Birdlife Polokwane. Jody vertel onder andere hoe ryk Polokwane en omgewing is aan voël-lewe. Jy kan ook hoor hoe jy by Birdlife Polokwane kan aansluit en meer uitvind oor die aktiwiteite van die klub.
25 Feb 2023 18 min

Laat jou hond of kat in-ent teen katgriep

Vir slegs R250.00 kan jy jou gesteriliseerde hond of kat laat ontwurm, in-ent teen katgriep en op die koop toe ook nog 'n mikroskyfie laat inplant. Selma Landman van die DBV gee meer besonderhede.
26 Jan 2023 6 min

Hartsmusiek

Rudolph kuier saam met Adele van der Linde rondom haar Hartsmusiek en stories.
12 Jan 2023 41 min

Jakkie Louw gesels oor sy loopbaan en nuwe enkelsnit "Plaashond"

Jakkie Louw gesels met Rudolph oor sy loopbaan van 25 jaar in die Musiek Industrie. Hy vertel onder andere van hoogtepunte wat hy beleef het, sy optimisme oor die toekoms van Afrikaanse musiek en sy Poppekas Projek, asook sy nuwe enkelsnit "Plaashond".
12 Dec 2022 25 min

Mede Afhanklikheid (Co-Dependency)

Rudolph gesels met 'n Sielkundige oor Mede-Afhanklikheid. Wat is dit ? Hoe ontwikkel so 'n verhouding? Waarom is dit ongesond? Hoe kan dit reggestel word? Wat is die kanse op herstel?
27 Nov 2022 20 min

The Special Olympics for Intellectually Impaired Athletes

The Special Olympics for Intellectually Impaired Athletes took place from the 17th to the 19th of November at the old Peter Mokaba Stadium in Polokwane. More than 600 athletes from 9 Provinces competed in 8 sport codes. Mr. Phillip Mphahlele, the Director of Special Olympics SA, talks to Rudolph about…
21 Nov 2022 16 min

Regsradio op JouRadio - Wat is Insolvensie?

Rudolph gesels met Gert Ehlers oor Insolvensie. Daar word onder ander gekyk na vrae soos : Wat is Insolvensie? Is daar 'n alternatief vir likwidasie? Wat is vrywillige likwidasie?
4 Oct 2022 19 min
120 – 132