'n Sak Vol Stories 'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.

Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.

Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction Narrated by Dan Dewes
32 Episodes
1 – 20

S02E03 Baba Jaga

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Wonderbaarlike seuntjie, ’n slinkse bosheks en ’n ma sonder ‘n bang haar op haar kop. ’n Spannende volksverhaal oor moed, moederliefde en slim planne wat boosheid…
27 Feb 13 min

S02E02 Die Drie Brawe Boerbok Boeties

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad.
21 Feb 11 min

S02E01 Skoonlief en die Ondier

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom.
13 Feb 15 min

MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese.
30 Jan 5 min

S01E21 Ebeneezer Scrooge en die Kersgeeste

n Sal Vol Stories se spesiale Kersfeesuitgawe is hier! Sluit die jaar af met Charles Dickens se klassieke A Christmas Carol in Afrikaans. ’n Gierige man, drie geheimsinnige geeste en ’n Kersnag wat alles verander. Die tydlose verhaal van Ebenezer Scrooge wys hoe selfs die koudste hart weer warm kan…
23 Dec 2025 15 min

S01E20 Die Slag Van Thermopylai

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Driehonderd spartane, die vuurwarm thermopylai-pas, ’n magtige persiese leër… en ’n koning wat wys hoe ware moed in aksie lyk. ’N meesleurende verhaal van eer, opoffering en…
6 Dec 2025 15 min

S01E19 Die Trojaanse Perd

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne,…
29 Nov 2025 10 min

S01E18 Ikaros En Daidalos

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar ook…
22 Nov 2025 9 min

S01E17 Inchy Bo

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As…
14 Nov 2025 13 min

S01E16 Die Sfinks

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n…
7 Nov 2025 10 min

S01E15 Die Toe Oë Afspraak

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans!
1 Nov 2025 12 min

S01E14 Muishert en Tier

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy…
24 Oct 2025 11 min

S01E13 Die Swaard in die Klip

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag…
19 Oct 2025 13 min

S01E12 Die Chimera

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie…
11 Oct 2025 7 min
1 – 20