MaxMedia Klipkouers

Klipkouers

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Marketing
323 Episodes
60 – 80

Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud

Jacques stel die vraag aan Dewald: Hoekom behoort ’n mens die digitale bemarking van jou besigheid uit te kontrakteer? Marais bespreek die veld van korporatiewe bestuur (corporate governance), oftewel ‘regeerkunde’. Met ander woorde, wie besluit wat in ’n maatskappy? Ernes verduidelik vervolgens die B van MBA in Eiendomsbelegging, naamlike ‘Berekeninge’…
9 Dec 2022 1 hr 52 min

Klipkouers SON | W7E5 | Gesondheid & Welstand

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
2 Dec 2022 24 min

Klipkouers SON | W7E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
2 Dec 2022 32 min

Klipkouers SON | W7E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
2 Dec 2022 22 min

Klipkouers SON | W7E2 | Digitale Bemarking

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
2 Dec 2022 21 min

Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud

Dewald stel voor dat, alvorens ’n mens ’n besigheid begin, jy moet besluit of jy die B2B- of B2C-model gaan volg, en verduidelik hoe die dinamika van die twee modelle verskil. Marais maan dat regslui met groot omsigtigheid moet omgaan wanneer hulle ‘templates’ van kontrakte kies, aangesien die tipe ‘template’…
2 Dec 2022 2 hr 09 min

Klipkouers SON | W6E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
25 Nov 2022 24 min

Klipkouers SON | W6E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
25 Nov 2022 28 min

Klipkouers SON | W6E2 | Digitale Bemarking

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
25 Nov 2022 27 min

Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud

CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel. Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE), wat, aan die een kant, ’n geleentheid bied vir transformasie, maar terselftertyd…
25 Nov 2022 1 hr 58 min

Klipkouers SON | W5E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
18 Nov 2022 27 min

Klipkouers SON | W5E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
18 Nov 2022 34 min

Klipkouers SON | W5E2 | Digitale Bemarking

Dewald gesels padlangs oor marksegmentasie, hoe dit inpas in die groter strategie en hoe dit ’n mens kan help om nismarkte te ontgin. Marais neem ’n kykie na plaaslike afleweringsdienste, en hoe die strukture daarvan, vanuit ’n regsoogpunt, moontlik aangepas kan word om bestuurders meer te bemagtig, terwyl Ernes die…
18 Nov 2022 35 min

Klipkouers SON | W5E1 | Volle Onderhoud

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
18 Nov 2022 2 hr 08 min

Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud

E-posbemarking is al bykans so oud soos die berge, maar vandag steeds nuttig en effektief. Volgens Jacques, gaan e-posbemarking oor verhoudings bou. En, dis koste-effektief. In die regte-segement, benadruk Marais die belangrikheid van ’n Aandeelhouersooreenkoms met die stig van ’n maatskappy, terwyl Ernes verduidelik hoe ’n mens te werk kan…
11 Nov 2022 2 hr 06 min

Klipkouers SON | W4E2 | Digitale Bemarking

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
11 Nov 2022 36 min

Klipkouers SON | W4E3 | Regspraak

Klipkouers SON | W4E4 | Finansies

11 Nov 2022 27 min

Klipkouers SON | W3E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
4 Nov 2022 26 min

Klipkouers SON | W3E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf…
4 Nov 2022 29 min
60 – 80